Herman is sedert 2009 SARIE se kosredakteur en is ook redakteur vir SARIE KOS. Hy het voor 30 al drie resepteboeke die lig laat sien en sy tiende boek, HERMAN SE TAFEL, is nou te koop. Herman is ook 'n bekende gesig op TV en is mede-beoordelaar van die kykNET-reeks, Kokkedoor: Son & See.